Agape -Telusma Affordable Funerals is gewortel in 'n Christelike grondslag.
Ons glo dat God ons vir een rede in hierdie posisie geplaas het, om mense te help in hul tyd van nood. Alhoewel ons Rentmeesters is, gaan dit nie vir ons oor die wins nie, maar oor die individu, die persoonlike en noue verhouding wat ons met ons kliënte en familie lede vorm in die besondere tyd van droefheid en rou.
Soos God vir Eben in ‘n droom gesê het..."Do not neglect my children." Dit is ons manier van lewe en besigheid waarneem. Ons is 'n Begrafnisdiensverskaffer met 'n verskil. Ons prober om niemand weg te wys nie, en probeer elkeen wat ons kontak help en akkommodeer.
Ons het 'n vaste oortuiging dat dit ons verpligting teenoor ons kliënte en hul oorlede geliefdes is om hulle met respek en waardigheid te behandel.
Ons maak nie staat op groot adverterings maatskappye en veldtogte nie,
maar eerder op “mond-tot-mond” advertering.
Ons is hier om die gemeenskap en die individu by te staan.
Ons gee om!
Elsa Minnaar
Elsa Minnaar
Elsa is die Eienaar van Agape Affordable Funerals (Pty) Ltd. t/a Telusma
Eben MinnaarEben Minaar
Eben is die Langafstand Vervoer Bestuurder en Bedien ook as 'n Leraar vir Gedenkdienste by Agape Affordable Funerals (Pty) Ltd. t/a Telusma
Hans De BeerHans de Beer
Hans is die Hoof Ondernemer en Reëlings Beampte van Agape Affordable Funerals (Pty) Ltd. t/a Telusma
Adri Minnaar
Adri Minnaar
Adri Minnaar is die Ontvangs dame en hanteer ook alle Polis Dokumentasie en Navrae van Agape Affordable Funerals (Pty) Ltd. t/a Telusma
Marlise Cronjé
Marlise Cronjé
Marlise Cronje is die Grafiese Ontwerper, Media Skakelaar en Assistent Reëlings Beampte van Agape Affordable Funerals (Pty) Ltd. t/a Telusma
 

