Your browser version is outdated. We recommend that you update your browser to the latest version.

 

Mandie Venter

  • Professional service, we were treated so nice, sympathetic and with empathy.

Vicky Smit

  • Thanks for the fast and professional service you delivered during a very hard time for our family. Highly recommended!

Elize Appelgryn

  • Friendly excellent service. Marlise in particular was very friendly and helpful. I will refer everybody to them.

Karen Kruger Naudé

  • When my Husband Eduard Naudé passed away in 2019???? they helped us so nicely, they did everything I am so great full to them for being there in such difficult time. 2019 they made it a bid better with there friendly help. Thanks again and I would definitely recommend you guys to anyone who needs help is sad times!!!!

Marilize Grobbelaar

  • Best service at the best rates- professional and sympathetic.

Dian Cuyt

  • Elsa very sweet person
    Best service available 24/7

Frieda Lemmer

  • Very helpful and friendly. Was there for us in a horrible time. thank you guys my mom was handled with respect.

Karien Jordaan

  • Uitstekende diens. Vriendelike personeel en baie behulpsaam.

Annelie Venter

  • Wonderlike vriendelike diens ek sal hulle beslis aanbeveel.

 Elize Janse v Rensburg

  • Ons ma is oorlede en haar liggaam was sonder ons toestemming na ander bekende onderneming geneem...ek was verbaas hie vinnig en behulpsaam Elsa en haar soan was om alles vir my te help uitsorteer..Dankie Elsa, ssl jou enige tyd verwys. My ma rus in vrede.

 Helga Joubert

  • Telusma het ons so mooi gehelp met my suster se kind se begrafnis ek nie geweet waar om te begin nie en hulle het my so mooi deur alles gehelp baie vriendelik mense . Puik diens . Kon hulle enige tyd bel of watsapp hulle antwoord vinnig ek sal hulle weer beslus gebruik . Dankie Telusma vir julle vriedelikheid en julle puik diens. Mag God julle seën.

Marlene van Eeden

  • Thank you all for taking care of Neels.
    I will recommend your services to anyone that is in need of funeral services.

 Mark Hoaten 

  • I have done several funerals threw Telusma for family and friends over the years.
    They provide a professional but a very personalized service which makes the experience of losing a beloved one much easier. I can recommend them to any one who needs there services.
    Thanks Telusma for always being there for me and beloved ones.

Annelie Venter

  • Wonderlike diens vriendelik en gaan uit hulle pad om als vir jou so gemaklik moontlik te maak sal hulle beslis aanbeveel.

Michelle MoniQue Blackie

 

  • Tannie Elsa het my Pa se begrafnis met so baie omgee en liefde hanteer.
    Sal hulle vir enige iemand aanbeveel.

Amore Marais

 

  • Agape-Telusma is wonderlike mense sal hulle elke keer gebruik om my geliefdes se rusplekkie moontlik te maak.  Hulle doen dit met soveel respek en doen dit teen sakpas.  Hulle het al 2 van my kleintjies se begrafnise gedoen en dit was elke keer pragtig kan hulle definitief aanbeveel vir iemand wat hulle geliefde se rusplekkie wil moontlik maak.  Baie dankie Telusma vir julle wonderlike diens julle is super.