Wat is die eerste stap wat ek moet neem?
As u geliefde by 'n Hospitaal of Tehuis afgesterf het - Skakel ons en ons sal alles verder reël.
As u geliefde by die huis afgesterf het - Skakel die Ambulans dienste of Skakel ons en ons kan ook 'n ambulans reël vir U.
Wat as daar nie 'n Polis is nie?
Ons kan U nog steeds help. Ons pryse en pakette is juis so opgestel om dit beskotigbaar te hou en die hele proses gemaklik en stress vry te hou vir die familie.
Het Agape/Telusma Polisse beskikbaar?
Ja ons het U kan gerus skakel of ons kantoor besoek vir meer inligting aangaande beskikbare polis dekking.

