Your browser version is outdated. We recommend that you update your browser to the latest version.

Stil verassing sluit in:

-    Afhaal van liggaam by oorspronklike plek van afsterwe binne 25km radius.

-    Berging en bekisting by 725 Claremont str, Claremont.

-    Vervoer koste.

-    Admin koste.

-    Reël en Betaal vir Dokters vir dokumentasie.

-    Registreer die dood by Binnelandse Sake asook fotostate van dokumente.

-    Betaal en sien Mediese Raad.

-    Verassings kis.

-    Verassings koste.

-    Standaard gegraveerde hout askissie.

Verassingsdiens sluit in:

-    Diens in ons Kapel maks. 50 persone / Kerk van u keuse.

-    Leraar.

-    Huurkis.

-     Kis Ruiker.

-    30 x Begrafnis blaadjies op spesiale papier in volkleur.

-    Standaard gegraveerde hout askissie.

Grafdiens sluit in:

-    Afhaal van liggaam by oorspronklike plek van afsterwe binne

    25km radius.

-    Berging en bekisting by 725 Claremont str, Claremont.

-    Vervoer koste.

-    Admin koste.

-    Reël en Betaal vir Dokters vir dokumentasie.

-    Registreer die dood by Binnelandse Sake asook fotostate van dokumente.

-    Kis / Kasket.

-    Graf kostes.

-    Diens by die graf.

-    Leraar.

-    Kis Ruiker.

-    30 x Begrafnis blaadjies op spesiale papier in volkleur.

-     Aflaat masjien, Gazebo & Stoele

Begrafnisdiens sluit in:

-    Afhaal van liggaam by oorspronklike plek van afsterwe binne     25km radius.

-    Berging en bekisting by 725 Claremont str, Claremont.

-    Vervoer koste.

-    Admin koste.

-    Reël en Betaal vir Dokters vir dokumentasie.

-    Registreer die dood by Binnelandse Sake asook fotostate van dokumente.

-    Kis / Kasket.

-    Graf kostes.

-    Diens in ons Kapel maks. 50 persone / Kerk van u keuse.

-    Leraar

-    Kis Ruiker

-    Kerk Ruiker

-   30 x Begrafnis blaadjies op spesiale papier in volkleur.

-     By Teraardebestelling: - Aflaat masjien, Gazebo & Stoele