Your browser version is outdated. We recommend that you update your browser to the latest version.

agape-telusma.co.za

Agape Affordable Funerals (Pty) Ltd. 

t/a Telusma

Welkom by Agape Affordable Furnerals (Pty) Ltd. t/a Telusma webtuiste! Ons is 'n klein begrafnis ondernemer in die Noorde van Pretoria, maar ons diens lewering is reg oor Suid-Afrika.  Ons is hier om jou by te staan deur die hele proses van die eerste oproep

tot die laaste totsiens sê. 

Laat ons jou oorlede geliefde met die nodige respek  en waardigheid tot rus plaas. 

Ons Kapel is beskikbaar vir Dienste & Verversings 

Begrafnisse

Verassings

Versekering

Grafstene

 

Kontak Ons Gerus

083 229 4888